Contact information
Telephone 1 | 041 581 4000 |
---|---|
Fax | 041 581 1179 |
Website | http://walmervet.co.za/ |
Om die meeste uit veeartsenykunde te kry, kan daar nie net gekyk word na die kliniese feite wat van die ondersoek van die dier alleen gekry word nie. Die sinergisme wat geskep word wanneer die eienaar, die veearts en die dier almal deel van die problem oplossings proses het, het groot voordele. Ons glo dus dat dit noodsaaklik is dat ons 'n individuele verhouding met elkeen van ons kliënte en hul troeteldiere / diere moet opbou. Dit maak 'n holistiese benadering om die probleem op te los baie makliker en meer haalbaar. Daarom moedig ons ons kliënte aan om die veearts van hul keuse te sien tydens konsultasies, veral waar opvolg konsultasies nodig is. Dit is egter net moontlik by 'n praktyk waar die personeel omset laag is, en waar die praktyk 'n balans tussen veeartse en werklading het. Dieselfde scenario is waar vir die res van ons personeel - ons wil hê ons kliënte moet deel van ons praktyk voel, en gemaklik moet voel met die personeel wat hulle ken en vertrou.
Telephone 1 | 041 581 4000 |
---|---|
Fax | 041 581 1179 |
Website | http://walmervet.co.za/ |
There are no reviews. Be the first to write one