Dan Pienaar Dierekliniek

Dan Pienaar Dierekliniek

Contact information

Telephone 1 082 563 6838 / 051 4

Address

99 Deale Rd, Dan Pienaar, Bloemfontein 9301

Get directions

Ratings & reviews

4

Average rating

Reviews

Zelna Kleynhans

Mev

Ons Jack Russel word Saterdag 1 Des deur n pofadder gepik. Ons gewone vet, Bayswater dierekliniek antwoord van 17:06 - 16:49 nie hulle nood nommer nie. Ek het dit 11 keer in daardie tyd gebel. Ek google Dan Pienaar diere kliniek. Die eerste keer wat ek bel antwoord Dr Pieter die foon. Hy sé hy kry ons nou by die praktyk. Ek wil net baie, baie, baie dankie sé aan Dr Pieter en Dan Pienaar vets vir die geduld, berydwilligheid, opffering en belangstelling. Ek voel mens en dier is maar broos in tye van nood en het nie ekstra stress nodig nie, net onmiddelike vriendelik hulp. Dankie vir die onmiddelike vriendelike hulp! Ek beveel Bayswater dierekliniek vir NIEMAND aan in tye van NOOD nie. Ek sal oor en oor en oor vertel dat Dan Pienaar diere kliniek daar was vir my en my hond toe ons regtig iemand nodig gehad het. Dan Pienaar diere kliniek se nood nommer word geantwoord en hulle hanteer jou noodgeval as 'n noodgeval. Well done, Dan Pienaar diere kliniek!! Bou daarop voort!

Elsabé van Jaarsveldt

Ek is so dankbaar dat Dan Pienaar Dierekliniek u kon help met 'n noodgeval. Ek beveel hierdie Dierekliniek heelhartig aan!

Elsabe van Jaarsveldt

Uitstekende diens

Dan Pienaar Dierekliniek is altyd bereid om te help. Beveel hierdie praktyk beslis aan.