Dr. Volker Metz & Dr. Colleen Gilfillan are married and have 3 children. The couple has been the Bloemfontein SPCA veterinarians for 29 years.Colleen visits the Bloemfontein SPCA twice a week and performs all necessary veterinarian services for them including spaying and neutering.Volker and Colleen both support causes against cruelty and abuse of animals.Services -Veterinarian / Veeartseny Dienste- Hospital & Surgery / Hospitaal en Operasies- General advice on pet/animal care / Algemene advies oor troeteldier sorg

Contact information

Telephone 1 051 522 2500
Website http://fichardtparkanimalclinic.yolasite.com/
Social media

Address

152 Benade Drive, c/o Olive Grinter Drive, Fichardtpark, Bloemfontein 9317

Get directions

Ratings & reviews

3.4

Average rating

Reviews

Daleen

Great dr's. Always willing to assist and have very good experience in animal care

Miem Eloff

Dr Ingrid, baie baie dankie vir al jou liefde en omgee vir Scotty hierdie afgelope week. Jy is 'n uitstekende arts. Jy het meer as jou beste gedoen. Jy het nie geskroom om my onmiddelik na ure te help nie...nogmaals baie dankie vir jou deernis en menslikheid. Beste Diere Kliniek in Bloemfontein!!!

Ann

Mrs

Veeartse is baie ongeskik, ek sal nooit weer daarheen gaan nie. By 3 verskillende geleenthede het ek 2 van die veeartse as ongeskik ervaar, ook op grond van hoe hul met ander kliente praat.

Ann

Mrs

Veeartse is baie ongeskik, ek sal nooit weer daarheen gaan nie. By 3 verskillende geleenthede het ek 2 van die veeartse as ongeskik ervaar, ook op grond van hoe hul met ander kliente praat.

Vonnie

Ms

Ek sal my hondjies altyd na FHP Dierekliniek neem! Dit is beter om 'n Arts te hê wat weet wat hulle doen, dit gaan oor of die dier die beste sorg kry. Dit gaan nie om jou as eienaar van die dier se gevoellens nie. Die gesondheid en welstand van 'n dier wat nie vir homself kan praat nie. Ongeskik of de not(nie), die Artse is die beste in Bloemfontein. Dankie vir julle harde en geduldige werk met ons dierekinders!