Doornpoort Animal Clinic is a veterinary healthcare organisation specialising in the well being of house pets, including cats and dogs. The clinic offers a Flea Free Programme using Capstar, which provides fast relief for cats and dogs within 30 minutes, protecting your pets from feeling uncomfortable, and eliminating an infestation in your home. Capstar is safe and effective even for kittens and puppies.

Contact information

Telephone 1 012 547 1840
Website https://www.doornpoort.co.za/doornpoort-animal-clinic.html

Address

Airportweg 512, Doornpoort, Doornpoort 17

Get directions

Ratings & reviews

5

Average rating

Reviews

Tanya Joubert

Doornpoort Diere Kliniek Dr. James

Ons gesin kan nie genoeg dankie sê vir Dr. James nie. Hy is 'n ongelooflike mens en sy passie vir diere is onbeskryflik. DR. James is n engel, nie net sy kennis oor die diere, onmiddelike diagnosis van die kwaal of situasie nie, maar ook sy empatie teenoor ons diere kinders en teenoor die mense ouers maak hom besonders. Ek is al baie jare n kliënt van Doornpoort Diere Kliniek en word nogsteeds verbaas oor die diens en bekostigbaarheid vanaf hom en vriendelikheid van sy personeel. Ek kan persoonlik getuig van sy toegewydheid aan sy pasiente en dat hy nie homself verryk deur uitbyting nie. Daar is geen twyfel daarvan nie. Dokter James is n geskenk van bo af en mag hy nog baie jare vir ons diere kinders gespaar word.