Contact information
Telephone 1 | 012 333 4472 |
---|
Telephone 1 | 012 333 4472 |
---|
Enrico
Dr Erasmus n uitstekende veaarts
Weereens het Dr Eramus my verbaas oor sy uitstekende kennis en diagnose. Hy doen moeite om sy diagnose met bewyse te bevestig. Hy is regtig tops.Hy het weereens gehelp om ons te help met Soentjies pns sun conure Hartelike dank vir jou moeite om regtig agter die kap van die byl te kom wat die sun conure makeer. Jy het n ongelooflike kennis van diere. Jy verrig n uitstekende diens aan die mense en diere.